Follow the best medical aid in the industry on facebook

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

 
GO

mediesefondsdekking vir jou

Ervaring het ons geleer om te fokus op jou – die individu. Ons het diversiteit omarm en ’n reeks mediese planne ontwikkel vir verskillende lewensfases en begrotings. Danksy bekostigbare dekking, gehaltevoordele en ’n verpersoonlikte benadering tot dienslewering het ons ’n landwye lidmaatskap van meer as 200 000 Suid-Afrikaners wat hul gesondheidsorgdekking aan Medihelp mediese skema toevertrou.

Ons mediesefondsplanne

  1. Al ons planne dek -
  2. Noodsaaklike mediese dienste

    Noodsaaklike mediese dienste

  3. Gesondheidstoetse

    Gesondheidstoetse

  4. Dag-tot-dag-dienste

    Dag-tot-dag-dienste
    (doktersbesoeke)

  1. Dekking word bepaal deur -
  2. Prys

    Prys

  3. Voorkeurverskaffers

    Voorkeurverskaffers

  4. Tipe dekking benodig

    Tipe dekking benodig

Mediese dekking vir studente

Necesse Student

  • Jy hoef net ’n voltydse tersiêre student te wees
  • ’n Landwye netwerk van gehalte, privaat gesondheidsorgverskaffers
  • Geen oorhoofse limiet vir hospitaaldekking nie
  • Toegang tot ’n gratis welstandsprogram

vanaf R 474 pm in 2018

Hospitaalplan met ekstra voordele

Opsie met 'n mediese spaarrekening

Mediese dekking vir die gesin

'n Omvattende opsie mediese fonds opsie

Latest news

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA) het onlangs skokkende statistiek oor hipertensie bekendgemaak – na raming sterf 131 Suid-Afrikaners elke dag weens komplikasies wat deur hipertensie veroorsaak word.

Medihelp se topwenke vir 'n veilige vakansie

  •   by Medihelp
  •   2018-03-27

Die langnaweke en eerste skoolvakansie van die jaar lê net om die draai. Vir gemoedsrus en sodat jy jou vakansie kan geniet, maak seker dat jy voorberei is vir noodgevalle.