Follow the best medical aid in the industry on facebook

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO

As Medihelp se vernaamste groei-opsie bied Dimension Prime 1 uitsonderlike waarde – buiten hospitaaldekking het jy ook toegang tot versekerde voordele vir voorkomende sorg en gepoelde dag-tot-dag-voordele.

Die netwerkweergawe van die opsie bied dieselfde voordele deur netwerkverskaffers soos die 106 privaat hospitale landwyd – teen ’n 22% laer prys.