Follow the best medical aid in the industry on facebook

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO

Dimension Prime 1

’n Hospitaalplan vir mense wat gesond is maar gemoedsrus tydens hospitalisasie wil hê, met bykomende voordele vir voorkomende sorg en dag-tot-dag-voordele.

Dimension Prime 2

Noodsaaklike mediese dekking met ’n spaarrekening en ekstra waarde in die vorm van versekerde voordele vir voorkomende sorg.

Dimension Prime 3

Gehalte versekerde voordele tydens en nie tydens hospitalisasie vir al jou gesin se mediesefondsbehoeftes, met dag-tot-dag-voordele.

Dimension Elite

Omvattende mediese dekking met voordele vir dag-tot-dag-dienste, chroniese medisyne en spesialisdienste, wat dit van ander opsies onderskei.