Follow the best medical aid in the industry on facebook

élan tydskrif

Élan kom van die Franse woord "élancer" wat “lanseer” beteken. Figuurlik gesproke beteken dit om vuur en geesdrif te hê. Élan toon ’n sekere joie de vivre (lewenslus of entoesiasme). 

 

Dis hierdie entoesiasme, energie en lewenslus wat ons tydskrif élan verpersoonlik. Élan is ’n halfjaarlikse gesondheids- en welstandstydskrif wat die volgende bevat:

  • Lekkerlees-artikels wat fokus op kos en voeding, fiksheid en emosionele welstand
  • Wenke en raad vir ’n gesonde leefstyl
  • Nuus en menings oor die nuutste verwikkelings in gesondheidsorg
  • Inligting oor Medihelp se produkte en dienste, en nog baie meer.

Medihelp se lede, adviseurs en gesondheidsorgverskaffers sien almal uit na elke nuwe uitgawe – het jy al joune gelees? Maak seker jy kry elke uitgawe – lees élan aanlyn!

Someruitgawes Winteruitgawes
Binnekort beskikbaar élan, winter 2018
élan, somer 2017 élan, winter 2017
élan, somer 2016 élan, winter 2016


speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO