Follow the best medical aid in the industry on facebook
Medihelp Cherry Race Challenge

Wys jou staal in die medihelp cherry race

Die Medihelp Cherry Race is ’n strawwe 23 km-wedloop wat op teer- en grondpad plaasvind. Dit word jaarliks in die vreedsame dorp Ficksburg gehou en is die grootste wedloop in die Vrystaat. Deelnemers moet nie net dikwels deur rowwe terrein worstel nie, maar moet ook die Imperani-berg kafdraf teen ’n uitdagende 1 835 m bo seespieël.

Wedloopinligting:

BesonderhedeBesonderhede
Datum:Saterdag 17 November 2018
Begin- en eindpunt:Ficksburg Primary School, Imperanistraat 1, Ficksburg
Wegspringtyd:07:00
Afstande:23 km (R120), 5 km-pretdraf (R20)
Aanlyn inskrywings open:8 Augustus 2018
Inskrywings sluit:Vrydag 2 November 2018
Laatinskrywings:Vrydag 16 November en Saterdag 17 November (R130)

HealthPrint-lede kan gratis inskryf!

As ’n lid van Medihelp se gratis aanlyn welstandsprogram, HealthPrint, kan jy gratis inskryf vir hierdie wedloop en alle ander geleenthede wat Medihelp borg. Jy hoef net aan te teken op die HealthPrint-webblad en op die Medihelp Cherry MTB Challenge-skakel te klik om jou gratis kaartjie op te eis.

Nog nie ’n HealthPrint-lid nie? Klik hier om vandag nog gratis aan te sluit en kry jou gratis inskrywing!

Akkommodasie

Die volgende akkommodasieplekke is in en om Ficksburg beskikbaar. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom:

Bella Rosa Guest House051 933 2623bellarosa@telkomsa.net
Bellevue B&B078 034 9200bellevue@webmail.co.za
Boerewoning B&B051 933 2820
Boschfontein Farm B&B051 933 3910
Buzz Backpackers051 933 4604buzz.backpackers.sa@gmail.com
Canonly B&B051 933 3888james@canonly.co.za
Crystal Mountain072 529 7965tony@crystalmountain.co.za
Daskop Guest and Game Farm083 257 2335 / 079 393 6496info@daskop.co.za
Die Kersiehuis B&B051 933 4872inakersiehuis@telkomsa.net
Eagle View051 933 5555eagleview@mweb.co.za
Die Klein Woning051 933 3676 / 083 381 5914

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO