Follow the best medical aid in the industry on facebook
Medihelp - Fun, Fit and Healthy

the color run carnival tour is hier!

Medihelp is ‘n trotse borg van The Color Run Carnival Tour, ook bekend as die gelukkigste 5 k op die planeet, en ons kan nie wag om hierdie kleurvolle dae saam met jou in 2018 te deel nie!

As die grootste drafbyeenkomsreeks ter wêreld word The Color Run reeds deur meer as ses miljoen drawwers wêreldwyd in meer as 35 lande ervaar, en bly dit aan die voorpunt van die pretdrafkategorie. Hul doelwit is om ‘n geleentheid te skep wat eerder gaan oor die herinnerings wat jy skep as oor jou wedlooptyd – wat dit die perfekte wedloop vir almal maak!

2018 toerdatums

20 MeiBenoni
14 JulieDurban
21 JuliePretoria
18 AugustusPolokwane
16 SeptemberJohannesburg
10 NovemberCape Town
TBCHermanus
TBCMossel Bay
TBCPlettenberg Bay
TBCPort Elizabeth

Vir meer inligting oor die wedlope, klik hier.

Wat jy kry as jy vir The Color Run inskryf

Die paksak vir individue sluit in:

  • Die splinternuwe amptelike T-hemp vir die Carnival Tour
  • Ons fantastiese sirkusbaas-sweetband
  • Jou eie sakkie Color Run-poeier waarmee jy bos kan gaan by ons Festival Zone
  • Twee tydelike tatoeërings
  • Wedloopnommer (en haakspelde!)
  • Koeldrank voucher
  • Toegang tot die Finish Festival.

Kry jou kaartjies

HealthPrint-lede kan gratis inskryf!

As lid van Medihelp se gratis aanlyn welstandsprogram, HealthPrint,kry jy gratis toegang tot alle geleenthede wat deur Medihelp geborg word. Om jou gratis Color Run-kaartjie vir enige van die 2018-wedlope op te eis, teken aan op die HealthPrint-webtuiste en klik op die Color Run-skakel.

Nog nie by HealthPrint aangesluit nie? Klik hier om gratis aan te sluit en kry jou gratis inskrywing!

Indien jy nie aan Medihelp of HealthPrint behoort nie, kan jy hier klik om in te skryf.

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO