Follow the best medical aid in the industry on facebook
Medihelp Nelson Mandela Bay Train Race


maak gereed vir die beslissende mens-teen-masjien-resies

Die Medihelp Nelson Mandela Bay Train Race is ’n unieke aflosresies waar spanne, bestaande uit vyf drawwers en een bergfietsryer, ’n Metro Rail-trein uitdaag op ’n 38 km-lange roete tussen die Port Elizabeth- en Uitenhage-stasies in die Oos-Kaap. Ons nooi alle korporatiewe, sosiale, klub- en skoolspanne om deel te neem aan dié resies, wat op Sondag 19 Augustus 2018plaasvind.

Wedloopinligting

Date

Sondag 19 Augustus 2018

Starting point

Port Elizabeth-treinstasie

Time

09:00

More informationRegstrasies sal op Donderdag, 16 Augustus oop wees vanaf11:00 tot 15:00 by The Eastern Province Child & Youth Care Centre, h.v. Conyngham & Lennon Roads, Glendinnigvale


Remember: Let asseblief daarop dat spanne vyf drawwers en ,strong>een bergfietsryer moet hê. Vir meer inligting oor die resies en om jou kaartjie te koop, klik hier.

Dis maklik om gratis in te skryf...

Indien jy ’n lid is van Medihelp se gratis aanlyn welstandprogram, HealthPrint, kan jy gratis inskryf as spankaptein. Om jou kaartjie op te eis, teken in op die HealthPrint-webtuiste en klik dan op die Medihelp Nelson Mandela Bay Train Race-skakel op die tuisblad.

Indien jy nie ’n HealthPrint-lid is nie, klik hier en volg die maklike stappe om te registreer. Deur aan te sluit, kry jy gratis toegang tot dié en alle ander geleenthede wat deur Medihelp geborg word. l  hier en volg die maklike stappe om te registreer. Jy kan dan jou gratis kaartjie opeis deur te klik op die skakel vir die Medihelp Nelson Mandela Bay Train Race op die HealthPrint-tuisblad.

Help die behoeftiges

Jy kan ’n verskil maak deur die CHOC Childhood Cancer Foundation, te ondersteun. Dis ’n Suid-Afrikaanse organisasie wat omvattende steun bied aan kinders wat aan kanker en ander lewensbedreigende bloedsiektes ly asook hul families. Ons moedig alle spanne en toeskouers aan om kos en klere wat in ’n goeie toestand is, te skenk. Jy kan dit aflaai wanneer jy vooraf inskryf vir die resies

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO