Prime 3 Omvattend in 2021
Met uitgebreide gepoelde, versekerde dekking vir dag-tot-dag- mediese uitgawes, ’n 10%-spaarrekening, omvattende hospitaaldekking en ruim bykomende versekerde voordele soos voorkomende en ander voordele vir elke lewensfase, is hierdie die ideale produk vir families. Met die plan se gehaltenetwerkalternatief spaar jy 18% op die maandelikse premies.
'n Opsomming van Prime 3 se maandelikse bydraes en voordele:
Netwerk | Nienetwerk | ||
Hooflid | ![]() | R3 138 (R312 spaarbydrae per maand en R3 744 per jaar ingesluit) | R3 828 (R384 spaarbydrae per maand en R4 608 per jaar ingesluit) |
Afhanklike | ![]() | R2 652 (R264 spaarbydrae per maand en R3 168 per jaar ingesluit) | R3 240 (R324 spaarbydrae per maand en R3 888 per jaar ingesluit) |
Kinderafhanklike <26 jaar | ![]() | R912 (R90 spaarbydrae per maand en R1 080 per jaar ingesluit) | R1 116 (R114 spaarbydrae per maand en R1 368 per jaar ingesluit) |
Jy betaal slegs vir twee kinders jonger as 18 jaar, waarna ledegeld vir kinderafhanklikes sal geld vanaf die begin van die volgende jaar nadat hulle 18 geword het totdat hulle 26 jaar oud is. Werkgewersbydrae is nie by die maandelikse ledegeld ingereken nie. |
Roetine-ondersoeke en immunisering Beskikbaar by netwerkapteekklinieke per persoon:
| Vrouegesondheid
|
Ondersteuning vir jou welstand
| Mansgesondheid
|
Uitgebreide swangerskapvoordele Registrasie op HealthPrint se Swangerskap-en-babaprogram aktiveer hierdie bykomende voordele:
| Voordele vir kinders
|
50-plussers
| HealthPrint
Medihelp-lede kry gratis toegang tot hierdie aanlyn gesondheid-en-welstandsprogram wat ontwerp is om waarde toe te voeg op grond van hulle gesondheidsprofiel deur programme soos ’n Swangerskap-en-babaprogram. |
Hospitalisasie 100% van die MT Nienetwerk: enige hospitaal Netwerk: 113 netwerkhospitale Dagchirurgienetwerk: 134 dagklinieke vir sekere prosedures | Noodvervoer Netcare 911 In die land waar die bevoordeelde woon RSA, Lesotho, Eswatini, Mosambiek, Namibië & Botswana – onbeperk Buite die land waar die bevoordeelde woon Padvervoer R2 130 en lugvervoer R14 200 per geval |
Chroniese toestande/ VMV
| Gespesialiseerde radiologie
Tydens en nie tydens hospitalisasie
|
Psigiatriese behandeling Tydens en nie tydens hospitalisasie R30 400 per bevoordeelde per jaar (maksimum R40 800 per gesin per jaar) | Onkologie Tydens en nie tydens hospitalisasie
|
Bevalling (geboorte)
| Orgaanoorplanting Slegs VMV - 100% van die koste Kornea-inplanting – R29 900 per inplanting |
Refraktiewe chirurgie Hospitalisasie: 100% van die MT R12 000 per gesin per jaar (bevoordeeldes 18-50 jaar) | Posthospitaalsorg R1 870 per lid en R2 600 per gesin per jaar vir spraakterapie, arbeidsterapie en fisioterapie tot 30 dae na ontslag |
Prostesevoordele
| Ander kernvoordele Nierdialise, suurstof, prostatektomie, hospiesdienste, subakutesorg en privaat verpleging as alternatief vir hospitalisasie |
Palliatiewe sorg 100% van die MT R24 000 per gesin per jaar |
10%-spaarrekening
| Medisyne
|
Oogkunde
| Tandheelkunde DRC-netwerk van toepassing
|
Versekerde dag-tot-dag-voordele | Uitwendige prostese en mediese toestelle Tydens en nie tydens hospitalisasie
|
Hierdie is slegs ’n opsomming van die beskikbare voordele. Raadpleeg asseblief die geregistreerde Reëls van Medihelp vir meer inligting en besonderhede van die dienste wat uitgesluit is van voordele. In die geval van ’n dispuut geld die Reëls van Medihelp (onderhewig aan goedkeuring deur die Raad vir Mediese Skemas).
- Sekere bykomende versekerde voordele is nie beskikbaar indien jy vir ’n chroniese/ VMV-toestand geregistreer is nie, aangesien die behandeling dan nie meer as voorkomende sorg beskou word nie. Sommige voordele mag aan ’n spesifieke ouderdom/ geslag/ itemkode gekoppel wees. Voordele word teen 100% van die MT betaal.
- Dokterskonsultasies word uit die beskikbare spaarrekeningfondse/ dag-tot-dag-voordele betaal.
- Voordele kan onderhewig wees aan voorafgoedkeuring en/ of protokolle.
- Medihelp betaal generiese medisyne teen 100% van die MMAP, oorspronklike medisyne met geen generiese ekwivalent teen 80% van die MT, en oorspronklike medisyne met ’n generiese ekwivalent teen 70% van die MMAP.
Prosedurespesifieke uitgawes (deur die lid betaalbaar)
- Spinale chirurgie – R9 500 per opname
- Endoskopiese prosedures – gastroskopie, kolonoskopie, artroskopie en sigmoïdoskopie: In ’n dagkliniek/ hospitaal – R3 350 (’n verdere 35%-bybetaling sal van toepassing wees indien die dienste nie in die dagchirurgienetwerk verkry word nie )
- Gespesialiseerde radiologie – R2 000 per ondersoek binne die hospitaal en R1 650 buite die hospitaal
- Tandheelkundige prosedures onder narkose tydens hospitalisasie
Verwydering van geïmpakteerde tande (derde kiestande - slegs spesifieke itemkodes is betaalbaar op tandartsrekening) en omvattende tandheelkundige behandeling vir kinders <7 jaar – R1 500 per opname
Afkortings
CDL-Chronic Diseases List | COLS-Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte | CPAP-Continuous positive airway pressure | DRC-Dental Risk Company | EVARS-Endovaskulêre aortavervangingchirurgie | FOBT-Fekale okkulte bloedtoets | LMI-Liggaamsmassa-indeks | MHVP-Medihelp-verwysingsprys | MMAP-Maximum Medical Aid Price | MPV-Menspapiloomvirus | MRB-Magnetiese resonansiebeelding | MT-Medihelp-tarief wat Medihelp vir voordele betaal, wat ’n gekontrakteerde tarief of die enkelafsetprys kan insluit | NMD-Nood mediese dienste | OJL-Oorhoofse jaarlikse limiet | RT–Rekenaartomografie | VMV–Voorgeskrewe minimum voordele
Prime-hospitaalnetwerk
Dagchirurgienetwerk
Spesialisnetwerk
Verduideliking van spaarrekening