Unify met 'n 25%-spaarrekening in 2021
'n Ruim 25%-spaarrekening vir dag-tot-dag- mediese uitgawes, aangevul deur ’n omvattende reeks voordele vir swangerskap en babas asook ’n magdom ander versekerde voordele vir elke lewensfase. Met vrye keuse van hospitale en uitstekende hospitaaldekking daarby is Unify ’n slim keuse.
'n Opsomming van Unify se maandelikse bydraes en voordele
Hooflid | ![]() | R2 748 (R684 spaarbydrae per maand en R8 208 per jaar) | |
Afhanklike | ![]() | R2 256 (R564 spaarbydrae per maand en R6 768 per jaar) | |
Kinderafhanklike <26 jaar | ![]() | R828 (R204 spaarbydrae per maand en R2 448 per jaar) | |
Die maandelikse bydrae sluit nie enige werkgewersubsidie in nie. |
Hierdie voordele word bykomend tot ander versekerde voordele gebied en is jaarliks beskikbaar, tensy anders aangedui. Spesifieke itemkodes en protokolle mag op sekere voordele van toepassing wees. Inligting oor netwerkverskaffers is beskikbaar by die funksie om te soek vir ’n verskaffer. Registreer vir HealthPrint, Medihelp se gratis aanlyn gesondheid-en-welstandsprogram, om hierdie voordele te aktiveer.
Roetine-ondersoeke en immunisering Beskikbaar by netwerkapteekklinieke per persoon:
| Vrouegesondheid
|
Ondersteuning vir jou welstand
| Mansgesondheid
|
Uitgebreide swangerskapvoordele Registrasie op HealthPrint se Swangerskap-en-babaprogram aktiveer hierdie bykomende voordele:
| Voordele vir kinders
|
50-plussers
| HealthPrint
Medihelp-lede kry gratis toegang tot hierdie aanlyn gesondheid-en-welstandsprogram wat ontwerp is om waarde toe te voeg op grond van hulle gesondheidsprofiel deur programme soos ’n Swangerskap-en-babaprogram. |
Hospitalisasie 100% van die MT Enige hospitaal Dagchirurgienetwerk: 134 dagchirurgiefasiliteite vir sekere prosedures | Noodvervoer Netcare 911 In die land waar die bevoordeelde woon RSA, Lesotho, Eswatini, Mosambiek, Namibië & Botswana – onbeperk Buite die land waar die bevoordeelde woon Padvervoer R2 130 en lugvervoer R14 200 per geval |
Chroniese toestande/ VMV
| Gespesialiseerde radiologie Tydens en nie tydens hospitalisasie
|
Psigiatriese behandeling Tydens en nie tydens hospitalisasie R25 300 per bevoordeelde per jaar (maksimum R34 800 per gesin per jaar) | Onkologie Tydens en nie tydens hospitalisasie
|
Bevalling (geboorte)
| Orgaanoorplanting Slegs VMV – 100% van die koste Kornea-inplanting – R29 900 per inplanting per jaar |
Ander kernvoordele Nierdialise, suurstof, hospiesdienste, subakutesorg en privaat verpleging as alternatief vir hospitalisasie | Posthospitaalsorg R1 870 per lid en R2 600 per gesin per jaar vir spraakterapie, arbeidsterapie en fisioterapie tot 30 dae na ontslag |
Prostesevoordele
| Palliatiewe sorg 100% van die MT R22 000 per gesin per jaar |
25%-spaarrekening
| Medisyne
|
Voordeel vir kindersorg R1 100 per gesin per jaar Spesiale voordeel vir konsultasies by algemene praktisyns vir kinders ≥ 2 tot <12 jaar oud nadat die spaarrekeningfondse uitgeput is
| Tandheelkunde DRC-netwerk van toepassing
|
Oogkunde Spaarrekening | Uitwendige prostese en mediese toestelle Tydens en nie tydens hospitalisasie
|
Hierdie is slegs ’n opsomming van die beskikbare voordele. Raadpleeg asseblief die geregistreerde Reëls van Medihelp vir meer inligting en besonderhede van die dienste wat uitgesluit is van voordele. In die geval van ’n dispuut geld die Reëls van Medihelp (onderhewig aan goedkeuring deur die Raad vir Mediese Skemas).
- Sekere bykomende versekerde voordele is nie beskikbaar indien jy vir ’n chroniese/ VMV-toestand geregistreer is nie, aangesien die behandeling dan nie meer as voorkomende sorg beskou word nie. Sommige voordele mag aan ’n spesifieke ouderdom/ geslag/ itemkode gekoppel wees. Voordele word teen 100% van die MT betaal.
- Dokterskonsultasies word uit die beskikbare spaarrekeningfondse/ dag-tot-dag-voordele betaal.
- Voordele kan onderhewig wees aan voorafgoedkeuring en/ of protokolle.
Prosedurespesifieke uitgawes (deur die lid betaalbaar)
- Spinale chirurgie – R10 850 per opname
- Alle endoskopiese prosedures (hospitaal/ dagkliniek) – R4 050 (’n verdere 35%-bybetaling sal van toepassing wees indien die dienste nie in die dagchirurgienetwerk verkry word nie)
- Gespesialiseerde radiologie (binne en buite die hospitaal) – R2 500 per ondersoek
- Tandheelkundige prosedures onder narkose tydens hospitalisasie Verwydering van geïmpakteerde tande (derde kiestande - slegs spesifieke itemkodes is betaalbaar op tandartsrekening) en omvattende tandheelkundige behandeling vir kinders <7 jaar – R3 430 per opname
- Histerektomie en endometriële ablasie – R6 000 per opname
- Prostatektomie (slegs konvensionele of laparoskopiese prosedures) – R6 000
Afkortings
CDL-Chronic Diseases List | COLS-Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte | DRC-Dental Risk Company | EVARS-Endovaskulêre aortavervangingchirurgie | FOBT-Fekale okkulte bloedtoets | LMI-Liggaamsmassa-indeks | MHVP-Medihelpverwysingsprys | MMAP-Maximum Medical Aid Price | MPV-Menspapiloomvirus | MRB-Magnetiese resonansiebeelding | MT-Medihelp-tarief wat Medihelp vir voordele betaal, wat ’n gekontrakteerde tarief of die enkelafsetprys kan insluit | NMD-Nood mediese dienste | OJL-Oorhoofse jaarlikse limiet | RT–Rekenaartomografie | VMV–Voorgeskrewe minimum voordele
Dagchirurgienetwerk
Spesialisnetwerk
Verduideliking van spaarrekening