Follow the best medical aid in the industry on facebook

wil jy by die medihelp-netwerk aansluit?

Dis waarom jy moet oorweeg om deel te word van Medihelp se verskaffersnetwerk...

Daar is tans meer as 20 000 hooflede op Medihelp se Necesse-netwerkopsie ingeskryf. In vergelyking met ander soortgelyke mediesefondsopsies in die mark is Necesse baie mededingend geprys en ons verwag daarom dat dié opsie se ledetal in die komende jare aansienlik sal groei.

Ons glo dat ’n verbintenis met Medihelp net voordelig sal wees vir jou praktyk en jou pasiënte. Jy sal twee belangrike voordele geniet:

  • Kliëntverwysings
  • Vinnige rekeningbetalings

As jy by Medihelp se voorkeurverskaffersnetwerk wil aansluit, skakel ons asseblief by 086 0100 678 of stuur e-pos na enquiries@medihelp.co.za. 

Word vandag nog deel van ’n wedersyds suksesvolle werksverhouding met Medihelp!

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO