Follow the best medical aid in the industry on facebook

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO

 

As jy op soek is na omvattende dekking vir privaat hospitale met ’n hoë 25%-spaarrekeningbydrae vir jou alledaagse gesondheidsorgbehoeftes, is Unify die regte keuse. Dié opsie bied ook versekerde dekking vir gesondheidstoetse. Kinders betaal die ledegeld vir kinderafhanklikes totdat hulle 26 jaar oud is.

Kry gemoedsrus

  • 'n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer
  • Posthospitaalvoordele 30 dae na ontslag vir jou herstel
  • Onbeperkte dekking vir trauma en noodgevalle
  • Geen oorhoofse jaarlikse limiet vir hospitaaldekking nie