Follow the best medical aid in the industry on facebook
Mediese fonds lidmaatskap background

Wat om te onthou wanneer jy by ’n mediese fonds wil aansluit

Om van mediese fonds te verander, kan ’n omslagtige proses wees. Dit is belangrik om altyd die volgende byderhand en in gedagte te hou wanneer jy van een fonds na ’n ander wil verwissel.

Medihelp medical aid

2019-01-18

Sunrise Monster background

Medihelp Sunrise Monster: Maak reg vir die nuwe Half Monster

Met die sonsopkoms op Saterdag 2 Maart 2019 sal duisende drawwers die strate van Pretoria invaar om die 42ste jaarlikse Medihelp Sunrise Monster aan te pak.

Medihelp medical aid

2019-01-15

Mediese fonds spaarrekening background

Oorweeg ’n mediesefondsplan met ’n mediese spaarrekening in 2019

Medihelp bied twee planne met mediese spaarrekeninge om van te kies, naamlik Unify en Prime 2. Klik hier om meer te lees.

Medihelp medical aid

2019-01-11

Stellenbosch Cycle Tour background

Nuwe venue vir 2019 Medihelp Stellenbosch Cycle Tour

Die Medihelp Stellenbosch Cycle Tour vind plaas op Sondag 20 Januarie 2019.

Medihelp medical aid

2018-11-29

29 background

HealthPrint en Planet Fitness snoer kragte saam

HealthPrint, Medihelp se gratis aanlyn welstandsprogram, het ’n vennootskap met Planet Fitness aangegaan om afslag op gimnasiumlidmaatskapfooie aan alle HealthPrint-lede te bied.

Medihelp medical aid

2018-10-09

Default background

Medihelp Cherry Challenge

Die Medihelp Cherry Challenge vind weer op 17 November 2018 in Ficksburg plaas en bied ’n verskeidenheid uitdagings vir atlete met uiteenlopende behoeftes.

Medihelp medical aid

2018-10-09

Medihelp chatbot
Loading

Loading...