Medihelp se Member Zone

Die Member Zone is ’n aanlyn selfdiensportaal wat jou 24 uur per dag, 7 dae per week in ’n beveiligde omgewing toegang gee tot jou Medihelp-profiel, eise en voordele. Jy kan op die Member Zone:–

  • kontroleer of jou eise betaal is en eise indien,
  • besonderhede sien van die voordele wat jou plan dek,
  • voorafgoedkeuring versoek,
  • jou persoonlike inligting bestuur,
  • ’n afhanklike registreer of deregistreer,
  • soek vir ’n netwerkverskaffer,
  • jou maandelikse Medihelp-ledegeld sien, en
  • jou Medihelp-lidkaart sien of aanvra.

Kontak ons

Hoofkantoor
Hoofkantoor
Kliëntesorg
Kliëntesorg
Lidmaatskap navrae
Lidmaatskap-navrae
Adviseurs
Adviseurs
Netwerk van gesondheidspraktisyns
Netwerk van gesondheids-
praktisyns
Mediese noodgevalle
Mediese noodgevalle
Goedkeurings
Goedkeurings
Onkologie
Kanker
Tandheelkunde
Tandheelkunde
Oogkunde
Oogkunde
MIV-/vigsprogram & PEP
MIV-/vigsprogram & PEP
Raad vir Mediese Skemas
Raad vir Mediese Skemas
VMV
VMV
Rapporteer bedrog
Rapporteer bedrog
Vir enige medianavrae, stuur asseblief 'n e-pos na marketing@medihelp.co.za.
Medihelp Head Office