Follow the best medical aid in the industry on facebook

Lidmaatskapfooiberaming

Medihelp bied ’n reeks van 10 mediesefondsprodukte, insluitend ’n hospitaalplan, ’n netwerkplan vir studente, twee spaarplanne en omvattende planne met volledig versekerde voordele vir mediese dienste gelewer tydens en nie tydens hospitalisasie. Medihelp se gebruiksvriendelike aanlyn kwotasierekenaar kan jou help om te bepaal hoeveel ’n spesifieke Medihelp-produk jou ongeveer per maand gaan kos.

Sodra jy die volgende velde voltooi het, sal ’n adviseur jou kontak om meer inligting te voorsien. Onthou dat die beraming moontlike laataansluitingsbeladings en werkgewersubsidies uitsluit. Medihelp sal ’n gedetailleerde kwotasie aan jou kan voorsien sodra jou aansoek ingedien is.

Stap 1: Begin

Voltooi asseblief die volgende velde:

Stap 2

Kies asseblief die getal afhanklikes:

Member dependant
Member dependant
Child dependant
Child dependant
Child dependant

Stap 3

Sal jy ’n opsie oorweeg wat ’n netwerk van algemene praktisyns, hospitale en spesialiste gebruik?

Onthou dat jy tot 22% op jou maandelikse premie kan spaar deur ’n topgehalte netwerkopsie te kies.

Network option
Non-Network option

Beraming

Nadat jy stap 1 tot 3 voltooi het, sal jou beraming hier vertoon.

Quote calculator
Medihelp chatbot
Loading

Loading...