Medihelp se Member Zone

Die Member Zone is ’n aanlyn selfhelpplatform wat jou 24 uur per dag, 7 dae ’n week toegang gee tot jou Medihelp-profiel, eise, voordele en meer. Op die Member Zone kan jy:

  • Jou digitale lidkaart aflaai en met jou gesondheidsorgverskaffers deel,
  • Besonderhede sien van die voordele wat jou plan dek,
  • Voorafgoedkeuring aanvra,
  • Beskikbare voordele sien,
  • ’n Afhanklike registreer of deregistreer,
  • ’n Netwerkverskaffer soek,
  • Jou maandelikse ledegeld sien,
  • Kontroleer of jou eise betaal is, eise indien en jou eisestate aflaai,
  • Jou belastingsertifikaat en -rekonsiliasie aflaai,
  • Algemene navrae indien (insluitend navrae oor ledegeld, skuld en derdepartye, verwerkte eise, onkologie, hospitaaleise,
    algemene vrae en aflewering van medisyne), en
  • Die vordering van navrae volg.

Kontak ons

Hoofkantoor
Hoofkantoor
Kliëntesorg
Kliëntesorg
Lidmaatskap navrae
Lidmaatskap-navrae
Adviseurs
Adviseurs
Netwerk van gesondheidspraktisyns
Netwerk van gesondheids-
praktisyns
Mediese noodgevalle
Mediese noodgevalle
Goedkeurings
Goedkeurings
Onkologie
Kanker
Tandheelkunde
Tandheelkunde
Oogkunde
Oogkunde
MIV-/vigsprogram & PEP
MIV-/vigsprogram & PEP
Raad vir Mediese Skemas
Raad vir Mediese Skemas
VMV
VMV
Rapporteer bedrog
Rapporteer bedrog
Vir enige medianavrae, stuur asseblief 'n e-pos na marketing@medihelp.co.za.
Medihelp Head Office
Aanlynklets

Voltooi die velde hieronder om met 'n konsultant te klets.