Vanaf
Bekostigbare mediese fonds vir studente
- Dekking vir privaat hospitale met geen algehele jaarlikse limiet nie
- Virtuele en telegesondheidkonsultasies en huisdokterbesoeke, plus medisyne
- Onbeperkte nood- mediese vervoer deur Netcare 911
- Ongevalledekking vir mediese noodgevalle
- Voorbehoedmiddels
Om te studeer, verg fokus. En jou gesondheid moenie in die pad staan nie. MedMove! Student is ’n bekostigbare mediese fonds vir studente, met gehalte- netwerkgebaseerde dekking teen ’n tarief wat ’n student se sak pas. Jy kry privaat hospitaaldekking sonder ’n algehele jaarlikse limiet, virtuele en telegesondheidkonsultasies en huisdokterbesoeke, medisyne en onbeperkte mediese noodvervoer deur Netcare 911. Dek die noodsaaklikhede, geniet die gemoedsrus en maak die meeste van jou studentejare.
Dekking vir alledaagse mediese uitgawes
Dag-tot-dag-voordele
(R140 bybetaling per besoek)
R1 850
R570
roetine-ondersoeke
Twee besoeke per gesin
R1 100 per gesin
Sorg wat verder strek as dag-tot-dag-dekking
Bykomende versekerde voordele
Dekking wanneer dit die nodigste is
Kernvoordele
Aanvullende programme wat waarde toevoeg
Ekstra ondersteuning bo en behalwe jou alledaagse dekking
Toegewyde ondersteuning vir jou geestesgesondheid sodat jy die lewe ten volle kan aanpak.
Bystand met herstel van die hospitaal tot terug by die huis.
Selfs wanneer dinge moeiliker raak, gaan jou dekking voort.
Deernisvolle ondersteuning tydens ernstige siekte om jou en jou geliefdes in gemak en met waardigheid daardeur te help.
Ondersteuning om jou te help om diabetes en ander chroniese toestande te bestuur, met sorg wat jou op koers hou.
Vertroulike toetsing, behandeling en ondersteuning sonder veroordeling.
Maandelikse ledegeld
|
R0 - 900 |
|
| Student |
R864 |
Netwerk van gehalte- privaathospitale en huisdokters