MedElite

Vanaf

Ruim dekking vir uitgebreide gesondheidsorgbehoeftes

  • Versekerde dag-tot-dag-voordele
  • Standaard- en gespesialiseerde radiologie
  • Aansienlike voordele vir akute en chroniese medisyne
  • Geestesgesondheidsvoordele binne en buite die hospitaal
  • Voordeel vir opvoedkundige sielkundige (insluitend behandeling van outisme)
MedElite

Wanneer jou gesondheidsorgbehoeftes meer omvattend is, het jy ’n plan nodig wat dekking vir alledaagse én onverwagte mediese uitgawes bied. MedElite is ’n omvattende plan vir gesinne en individue wat meer nodig het, met uitgebreide versekerde dag-tot-dag-voordele, dekking vir topgehalte- privaat hospitale en ’n 10%-SavingsBase-spaarrekening. Jy kry ruim voordele vir akute en chroniese medisyne, standaard- en gespesialiseerde radiologie, asook spesifieke dekking vir geestesgesondheidsorg binne en buite die hospitaal, insluitend ’n voordeel vir opvoedkundige sielkunde. Ongebruikte spaargeld word na SavingsGrow oorgedra en verdien rente, wat jou omvattende sorg én langtermynwaarde gee.

Dekking vir alledaagse mediese uitgawes

Dag-tot-dag-voordele

Spaarrekening 10%
Huisdokters
Huisdokters
Spesialiste
Spesialiste
Tandheelkunde
Tandheelkunde
Oogkunde
Oogkunde
Medisyne
Medisyne
Ongevalledekkng
Ongevalledekkng vir kinders onder 19
Fisioterapie
Fisioterapie
Cover continues
Verdere dekking nadat spaargeld opgebruik is

Lid: R15 900
Gesin: R23 800

Sorg wat verder strek as dag-tot-dag-dekking

Bykomende versekerde voordele

Voorbehoedmiddels
Voorbehoedmiddels R2 650/R3 090
swangerskap
10 swangerskap-konsultasies
huisdokter of spesialisbesoeke
2 huisdokter-/spesialisbesoeke vir kinders onder 2
Voorkomende sorg
Voorkomende sorg Gesondheidstoetse en -ondersoeke
Uitgebreide sorg
Uitgebreide sorg: 2 huisdokterbesoeke
akute medisyne
R1 050 vir akute medisyne of selfmedikasie
Word geaktiveer nadat sekere gesondheidsiftings/-toetse gedoen is

Dekking wanneer dit die nodigste is

Kernvoordele

Trauma en noodgevalle
Trauma en noodgevalle
privaat hospitalisasie
Gehalte- privaat hospitalisasie
VMV en Chroniese Siektes
271 voorgeskrewe-minimumvoordeel- (VMV-)toestande en 26 toestande op die Lys van Chroniese Siektes
Gespesialiseerde radiologie
Gespesialiseerde radiologie, binne en buite die hospitaal
medelite

Omvattende versekerde voordele vir gesinne en individue met uitgebreide gesondheidsorg-behoeftes

Aanvullende programme wat waarde toevoeg

Ekstra ondersteuning bo en behalwe jou alledaagse dekking

Sorgprogramme
Ouerskapreis
Ouerskapreis

Vanaf swangerskap tot voorskool word jy deur elke fase ondersteun.

Voordele vir geestesgesondheid
Voordele vir geestesgesondheid

Toegewyde ondersteuning vir jou geestesgesondheid sodat jy die lewe ten volle kan aanpak.

Ondersteuning ná hospitalisasie
Ondersteuning met herstel ná hospitalisasie

Bystand met herstel van die hospitaal tot terug by die huis.

Kankersorg
Kankersorg

Selfs wanneer dinge moeiliker raak, gaan jou dekking voort.

Deernissorg
Deernissorg

Deernisvolle ondersteuning tydens ernstige siekte om jou en jou geliefdes in gemak en met waardigheid daardeur te help.

Bestuurde chroniese sorg
Bestuurde chroniese sorg

Ondersteuning om jou te help om diabetes en ander chroniese toestande te bestuur, met sorg wat jou op koers hou.

Rug- en nekbehandeling
Rug- en nekbehandeling

Ondersteuning om jou weer op jou beste te laat voel, beter te beweeg en te help met rug- en nekpyn.

MIV/VIGS-program
MIV/VIGS-program

Vertroulike toetsing, behandeling en ondersteuning sonder veroordeling.

Maandelikse ledegeld

  MedElite
Hooflid R9 678

(R11 592 spaargeld per jaar)

Afhanklike R9 060

(R10 872 spaargeld per jaar)

Kinderafhanklike <26 jaar R2 622

(R3 168 spaargeld per jaar)

Gehalte- privaat hospitalisasie

Betaal kindertariewe vir kinderafhanklikes tot hulle 26 word.

Aanlynklets

Voltooi die velde hieronder om met 'n konsultant te klets.