Ons het 'n mediesefonds-plan vir elkeen
Bestaande Medihelp-lid? Teken aan op die Member Zone om jou lidmaatskap te bestuur.
Want om gesond te leef is goud werd
Ons planne
Groei en ontdekking is deel van jou studentejare. Jou mediese fonds moet jou ondersteun.
Vind meer uitOns bekostigbare hospitaalplan bied dekking vir noodsaaklike dienste. Dis die regte plan vir jou as jy vir die eerste keer by 'n mediese fonds aansluit.
Vind meer uitKry 'n spaarrekening, dekking vir privaat hospitale, en swangerskapvoordele.
Vind meer uitGesondheidsvoordele wat saam met jou en jou gesin se veranderende behoeftes groei.
Vind meer uitMedihelp maak dit maklik om die regte mediesefondsplan in Suid-Afrika te kry vir jou en jou gesin.
Met meer as 120 jaar se ondervinding, het ons die vertroue van ons lede gewen. Hulle maak op ons staat vir 'n bekostigbare mediese fond wat gehalte gesondheidsorg en gemoedsrus bied. Of jy soek vir 'n goedkoop mediese fonds, 'n omvattende mediesefondsplan, of net voordele van 'n mediese fonds wil vergelyk, ons het 'n oplossing wat by jou leefstyl en jou begroting kan pas.
Korporatiewe groepe
Soek jy dekking vir werknemers?
Vinnige funksies vir lede
Soek gou
Gesondheidswenke, nuus en die jongste nuus
ADHD: Nie ’n gril, modegier of neiging nie
7 min leestyd
ADHD is ’n werklike toestand, nie ’n modegier nie.
Gebou op sorg, ondersteun deur standvastigheid: Medihelp herstel solvensieverhouding en versterk sy verbintenis aan lede
3 min leestyd
Medihelp herstel solvensievlak na 27,01% – gemaklik bo die statutêre vereiste.
Verstaan middelmisbruik: Voorkoming, ondersteuning en hoop
3 min leestyd
Leerken die tekens van middelafhanklikheid en hoe vroegtydige hulp herstel kan bevorder.