Vanaf
Bekostigbare mediese dekking
- Dag-tot-dag-voordele
- Voorbehoedmiddels
- Swangerskapvoordele
- Trauma- en mediese nooddekking
- Privaat hospitalisasie

Jy’s gedrewe en ambisieus, en jy weet hoe belangrik finansiële sekuriteit is. MedVital is ’n bekostigbare hospitaalplan met ekstra voordele vir kleiner mediese uitgawes, swangerskapsorg en voorbehoedmiddels.
Kies MedVital Elect, die netwerkopsie, vir dieselfde gemoedsrus teen ’n tarief wat nóg beter is.
Dag-tot-dag-voordele
Huisdokters
Spesialiste
Fisioterapie
Medisyne
Tot 30 dae ná ontslag van 'n hospitaal of dagprosedurefasiliteit
Bykomende versekerde voordele
R2 205/R2 450
Gesondheids- en siftingstoetse
1 Huisdokter-besoek
R1 000
selfmedikasie
Kernvoordele
Maandelikse ledegeld
|
|
|
|
| Hooflid | R2 412 | R3 096 |
| Afhanklike | R1 752 | R2 376 |
| Kinderafhanklike <26 jaar | R1 014 | R1 062 |
Jy betaal slegs vir 2 kinders onder 18 en kinderafhanklike tariewe vir alle kinders onder 26.