MedPlus

Vanaf

Topklas-omvattende dekking

  • Kinderafhankliketariewe tot 26
  • Geestesgesondheidvoordele binne en buite die hospitaal
  • Ekstra dag-tot-dag-voordele
  • Standaard- en gespesialiseerde radiologie
  • Aansienlike medisynevoordele
MedPlus
MedPlus

Medihelp se topplan bied die mees uitgebreide dekking vir mediese noodgevalle, privaat hospitalisasie en voorkomende sorg. MedPlus verskaf ook ruim voordele vir akute en chroniese medisyne, radiologie, patologie en ander dag-tot-dag- mediese uitgawes vir volkome gemoedsrus.

Dag-tot-dag-voordele

Huisdokters

Huisdokters

Spesialiste

Spesialiste

Tandheelkunde

Tandheelkunde

Fisioterapie

Fisioterapie

Medisyne

Medisyne

Oogkunde

Oogkunde

Posthospitaalsorg
Tot 30 dae ná ontslag uit 'n hospitaal of dagprosedurefasiliteit

Bykomende versekerde voordele

 
Voorbehoedmiddels
Voorbehoedmiddels
R2 520/R2 940
 
Swangerskap-konsultasies
10 swangerskap-konsultasies
 
Besoeke vir kinders onder 2 jaar
2 huisdokter-/ spesialisbesoeke vir kinders onder 2 jaar
 
Preventive care
Voorkomende sorg
Gesondheids- en siftingstoetse
Uitgebreide sorg
Huisdokterbesoek

1 Huisdokter-besoek

Selfmedikasie

R1 000
selfmedikasie

Geaktiveer ná sekere gesondheids-/ siftingstoetse

Kernvoordele

Trauma- en mediesenoodgevaldekking
Trauma- en mediesenoodgevaldekking
Gehalte privaat hospitalisasie
Gehalte- privaat hospitalisasie
VMV-diagnoses en alle CDL toestande
Dekking vir 271 VMV-diagnoses en alle CDL toestande
Gespesialiseerde radiologie
Gespesialiseerde radiologie binne en buite die hospitaal

Maandelikse ledegeld

 MedPlus
HooflidR15 486
AfhanklikeR15 486
Kinderafhanklike <26 jaarR3 864

Gehalte- privaat hospitalisasie

Betaal kinderafhanklike tariewe vir alle kinders onder 26.