MedVital

Vanaf

’n Bekostigbare hospitaalplan wat meer bied

  • Dekking vir privaat hospitale met geen algehele jaarlikse limiet nie
  • Dag-tot-dag-dekking vir huisdokterbesoeke, medisyne en kleiner mediese uitgawes
  • Voordele vir swangerskap en pasgebore babas
  • Voorbehoedmiddels
  • Trauma- en ongevalledekking, met onbeperkte Netcare 911-vervoer

Wanneer jy aan jou loopbaan bou en op jou eie bene begin staan, het jy mediese dekking nodig wat help om dit wat jy reeds bereik het, te beskerm sonder om jou begroting onder druk te plaas. MedVital is ’n bekostigbare hospitaalplan wat meer bied, met privaat hospitaaldekking en dag-tot-dag-voordele vir alledaagse mediese uitgawes. Jy kry dekking vir huisdokterbesoeke en medisyne, voordele vir swangerskap en pasgebore babas wanneer jy met ’n gesin begin, voorbehoedmiddels, asook trauma en noodgevalle – insluitend onbeperkte vervoer deur Netcare 911. Kies MedVital Elect, die netwerkopsie, vir dieselfde gemoedsrus teen ’n laer maandelikse bedrag.

Dekking vir alledaagse mediese uitgawes

Dag-tot-dag-voordele

Afhanklikes
R1 650
Afhanklikes
Afhanklikes
R3 200
Afhanklikes
R1 650
Afhanklikes
Afhanklikes
R3 200
Huisdokters
Huisdokters
Spesialiste
Spesialiste
Fisioterapie
Fisioterapie
Medisyne
Medisyne
Ongevalledekking
Ongevalledekking vir kinders onder 19
Hospitaalnasorg
Hospitaalnasorg
Tot 30 dae ná ontslag uit die hospitaal of dagprosedurefasiliteit

Sorg wat verder strek as dag-tot-dag-dekking

Bykomende versekerde voordele

Voorbehoedmiddels
Voorbehoedmiddels R2 300/R2 550
Swangerskap
8 swangerskap-konsultasies
Huisdokter of spesialisbesoeke
2 huisdokter-/spesialisbesoeke vir kinders onder 2
Voorkomende sorg
Voorkomende sorg Gesondheids toetse en -ondersoeke
Uitgebreide sorg
Uitgebreide sorg: 2 huisdokter-besoeke
Akute medisyne
R1 050 vir akute medisyne of selfmedikasie

Word geaktiveer nadat sekere gesondheidsiftings/toetse gedoen is

Dekking wanneer dit die nodigste is

Kernvoordele

Trauma en noodgevalle
Trauma en noodgevalle
Privaat hospitale
Gehalte- privaat hospitale
VMV-toestande en Chroniese Siekte
271 voorgeskrewe-minimumvoordeel- (VMV-)toestande en 26 toestande op die Lys van Chroniese Siektes
Gespesialiseerde radiologie
Gespesialiseerde radiologie, binne en buite die hospitaal
MedVital

'n Bekostigbare hospitaalplan en meer, met bykomende dekking vir swangerskap, voorbehoedmiddels en kleiner mediese uitgawes

Aanvullende programme wat waarde toevoeg

Ekstra ondersteuning bo en behalwe jou alledaagse dekking

Sorgprogramme
Ouerskapreis
Ouerskapreis

Vanaf swangerskap tot voorskool word jy deur elke fase ondersteun.

Voordele vir geestesgesondheid
Voordele vir geestesgesondheid

Toegewyde ondersteuning vir jou geestesgesondheid sodat jy die lewe ten volle kan aanpak.

Ondersteuning ná hospitalisasie
Ondersteuning met herstel ná hospitalisasie

Bystand met herstel van die hospitaal tot terug by die huis.

Kankersorg
Kankersorg

Selfs wanneer dinge moeiliker raak, gaan jou dekking voort.

Deernissorg
Deernissorg

Deernisvolle ondersteuning tydens ernstige siekte om jou en jou geliefdes in gemak en met waardigheid daardeur te help.

Bestuurde chroniese sorg
Bestuurde chroniese sorg

Ondersteuning om jou te help om diabetes en ander chroniese toestande te bestuur, met sorg wat jou op koers hou.

Rug- en nekbehandeling
Rug- en nekbehandeling

Ondersteuning om jou weer op jou beste te laat voel, beter te beweeg en te help met rug- en nekpyn.

MIV/VIGS-program
MIV/VIGS-program

Vertroulike toetsing, behandeling en ondersteuning sonder veroordeling.

Maandelikse ledegeld

 MedVital ElectMedVital
HooflidR2 568R3 300
AfhanklikeR1 866R2 532
Kinderafhanklike <26 jaarR1 080R1 134

As jy die netwerkopsie kies, MedVital Elect, spaar jy op jou maandelikse ledegeld.

Op MedVital en MedVital Elect betaal jy net vir die twee jongste kinders onder 18 en kindertariewe tot hulle 26 word.

Aanlynklets

Voltooi die velde hieronder om met 'n konsultant te klets.