
Medihelp mediese skema bied ’n wye verskeidenheid produkte
’n Hospitaalplan vir gesonde mense wat gemoedsrus wil hê wanneer hulle gehospitaliseer moet word, met bykomende dekking vir voorkomende sorg en dag-tot-dag-dienste.
Noodsaaklike mediese dekking met ’n spaarrekening en bykomende waarde in die vorm van versekerde voordele vir voorkomende sorg.
Gehalte versekerde voordele binne en buite die hospitaal vir al jou gesin se behoeftes, met dag-tot-dag-voordele.
Omvattende mediese dekking met voordele vir dag-tot-dag-dienste, chroniese medisyne en spesialiste wat dit van ander opsies onderskei.
Doen aanlyn aansoek