Follow the best medical aid in the industry on facebook

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO

Bekostigbare premie, omvattende dekking

Voltydse studente kan gehalte gesondheidsorgdekking kry vir so min as R396 per maand met Medihelp se Necesse-netwerkopsie. Die opsie bied toegang tot ’n nasionale netwerk van privaat dokters, tandartse en hospitale.

Hoe om aan te sluit

Doen aansoek deur ’n Medihelp-aansoekvorm te voltooi en bewys van registrasie as ’n voltydse student by ’n tersiêre inligting te voorsien, of gesels met een van ons adviseurs om meer uit te vind.

Terme, voorwaardes en limiete geld.