MedMove!
R1 452 per lid per maand
Bly aan die gang met dekking vir die volgende noodsaaklike gesondheidsdienste:- Virtuele en persoonlike konsultasies by ’n algemene praktisyn, asook medisyne
- Ondersoeke by tandartse en oogkundiges
- Voorkomende gesondheidstoetse en immunisering, insluitend dekking vir voorbehoedmiddels
- Privaat hospitalisasie deur ’n gehaltenetwerk van hospitale in stedelike gebiede
- Dekking vir noodgevalle en trauma
| Maandelikse ledegeld | ||
| Hooflid | R1 452 | |
| Afhanklike | R1 452 | |
| Kinderafhanklike <26 jaar | R1 452 | |
Die MedMove!-plan is vanaf 1 Januarie 2022 beskikbaar.