Mediese dekking vir studente teen R756!

Comprehensive plans

- Premies vanaf R756 per maand

- Versekerde dag-tot-dag-voordele by ’n gehaltenetwerk

- Gesondheidstoetse en bykomende voordele

- Uitgebreide dekking tydens hospitalisasie

Op soek na ’n nuwe mediese fonds?

Dis makliker om ’n nuwe mediese fonds te kies as jy met ’n geakkrediteerde adviseur gesels oor die plan wat by jou behoeftes én sak pas. Of jy ’n student is, die korporatiewe leer klim of ’n groeiende gesin het, ons sal jou help om ʼn ingeligte besluit te neem.

Om voorafgoedkeuring te versoek, jou voordele te sien en ander dienste te gebruik, teken asseblief aan op die Member Zone.


Wat ons planne bied

Hospital
Alle planne bied omvattende hospitaaldekking in privaat hospitale
Ambulance
Volle dekking vir noodvervoer per pad en lug
Medicine
Noodsaaklike sorg, insluitend volledige dekking vir 270 toestande en 26 chroniese siektes
Health
Die meeste planne bied afsonderlike versekerde dekking vir inentings & gesondheidstoetse, en beloon jou as jy dié toetse laat doen

Medihelp bied betroubare diens en bystand

Selling Point 1
Selling Point 2
Selling Point 3
Selling Point 4
Selling Point 5
Selling Point 6