Follow the best medical aid in the industry on facebook

speak to an accredited adviser

Please complete the fields below and we will phone you back with accredited advice

GO

Medihelp se Dimension Prime-reeks bied jou die opsie om ’n netwerkweergawe te kies met 106 privaat hospitale landwyd teen premies wat tot 22% laer is.

Hoe werk Medihelp se netwerkopsies?

Medihelp se netwerkopsies bied dieselfde voordele as die nienetwerkopsies, maar lede van die netwerkopsies betaal tot 22% minder in ruil daarvoor dat hulle –

  • netwerkhospitale gebruik,
  • aangewese diensverskaffers vir VMV-dienste gebruik, en
  • ’n beperkte aangewese verskaffer vir VMV- chroniese medisyne gebruik.