Opgradeer na Medihelp

Oorweeg ’n opgradering na Medihelp, waar verlaagde premies vir vier planne en ekstra voordele vir 2022 gemoedsrus vir ons groeiende ledetal bied.

Opgradeer na Medihelp Desktop Opgradeer na Medihelp Mobile
Noodsaaklike planne

Noodsaaklike planne vir jong, gesonde individue of gesinne wat hospitaaldekking benodig.

Twee planne om van te kies.

Premies vanaf

R1 650 per maand

Spaarplanne

Spaarplanne met uitgebreide hospitaaldekking en voordele wat ’n spaarrekening van 15% of 25% aanvul.

Premies vanaf

R2 148 per maand

Omvattende planne

Omvattende planne vir gesinne met groter gesondheidsorg-behoeftes.

Premies vanaf

R2 226 per maand


Op soek na ’n nuwe mediese fonds?

Dis makliker om ’n nuwe mediese fonds te kies as jy met ’n geakkrediteerde adviseur gesels oor die plan wat by jou behoeftes én sak pas. Of jy ’n student is, die korporatiewe leer klim of ’n groeiende gesin het, ons sal jou help om ʼn ingeligte besluit te neem.

Om voorafgoedkeuring te versoek, jou voordele te sien en ander dienste te gebruik, teken asseblief aan op die Member Zone.