Soek ’n verskaffer
Maak seker jou verskaffer is steeds deel van die
netwerk
Ons lys van netwerkverskaffers word gereeld bygewerk. Maak asseblief voor jou afspraak seker die gesondheidsorgverskaffer of -fasiliteit is steeds deel van die netwerk.
As jy op een van die volgende planne is:
- MedMove!
- MedVital Elect
- MedAdd Elect
- MedElect
Moet jy:
- ’n Verwysing van ’n algemene praktisyn (huisdokter) in die netwerk kry om ’n spesialis te besoek
- Sorg dat die verwysing voor jou afspraak op ons stelsel gelaai is
Jy kan die verwysing self laai op die Member Zone – dis vinnig en maklik.
Wil jy bybetalings beperk?
Gebruik verskaffers in die netwerk soos verduidelik in jou ledegids en die Reëls van Medihelp.
Maak seker jou verskaffer is steeds deel van die
netwerk
Die 2026-netwerkinligting sal vanaf 1 Januarie 2026 beskikbaar wees.
Afhangend van jou plan, sal die volgende veranderinge van toepassing wees:
- Op MedVital Elect, MedAdd Elect and MedElect
- Het jy nie meer ’n verwysing van ’n netwerkhuisdokter nodig om ’n spesialis te sien nie.
- Vir huisdokterbesoeke sal jy ’n 35%-bybetaling hê as jy 'n huisdokter kies wat nie deel van die netwerk is nie.
- Op MedPrime Elect
- Kan jy enige huisdokter in ons netwerk besoek om bykomende uitgawes te beperk. As jy 'n huisdokter buite die netwerk kies, sal jy 'n 35%-bybetaling hê.
Wil jy bybetalings beperk?
Gebruik verskaffers in die netwerk soos verduidelik in jou ledegids en die Reëls van Medihelp.
2026-Hospitaalnetwerk