Follow the best medical aid in the industry on facebook

Soek ’n plan

Ons Planvinder kan jou help om te besluit watter Medihelp-mediesefondsplanne die beste by jou unieke gesondheidsorgbehoeftes pas, op grond van die antwoorde wat jy in die onderstaande vraelys verskaf.

As jy afhanklikes het, hou jou gesondheidsorgbehoeftes in gedagte terwyl jy die vraelys invul. Oorweeg wat hulle benodig in terme van mediese dekking deur hul gesondheidsgeskiedenis te ontleed, sodat jy 'n idee kry van byvoorbeeld hoeveel keer per jaar hulle die dokter besoek of hoeveel hulle vir die afgelope jaar vir akute medisyne betaal het.

Let wel: Inligting wat op hierdie bladsy vertoon word, is nie advies nie. Klik hier om te praat met een van ons geakkrediteerde adviseurs wat opgelei word in die Medihelp-produkreeks.

Beantwoord die vrae hieronder:

Gebruik jy chroniese medisyne?



Hoe gereeld word jy gehospitaliseer?




Hoe gereeld besoek jy jou huisdokter?




Hoe gereeld gebruik jy akute medisyne?




Hoe gereeld besoek jy die tandarts?




Maak jy gebruik van oogkundiges?



Is jy 'n voltydse student?



Verkies jy ‘n opsie wat ‘n spaarrekening insluit?



Is jy bereid om 'n netwerkverskaffer te besoek?



Neem asseblief kennis dat ‘n netwerk van hospitale en algemene praktisyns asook spesialisverwysing op die Prime-netwerkplanne van toepassing is.

Medihelp chatbot
Loading

Loading...