Want om gesond te leef is goud werd

Ons planne

Studenteplan
Studenteplan
Van R804 pm
Groei en ontdekking is deel van jou studentejare. Jou mediese fonds moet jou ondersteun.
Vind meer uit
Van R804 pm

Groei en ontdekking is deel van jou studentejare. Jou mediese fonds moet jou ondersteun.

Vind meer uit
Hospitaalplan
Hospitaalplan
Van R2 412 pm
Ons bekostigbare hospitaalplan bied dekking vir noodsaaklike dienste. Dis die regte plan vir jou as jy vir die eerste keer by 'n mediese fonds aansluit.
Vind meer uit
Van R2 412 pm

Ons bekostigbare hospitaalplan bied dekking vir noodsaaklike dienste. Dis die regte plan vir jou as jy vir die eerste keer by 'n mediese fonds aansluit.

Vind meer uit
Spaarplanne
Spaarplanne
Van R3 186 pm
Kry 'n spaarrekening, dekking vir privaat hospitale, en swangerskapvoordele.
Vind meer uit
Van R3 186 pm

Kry 'n spaarrekening, dekking vir privaat hospitale, en swangerskapvoordele.

Vind meer uit
Comprehensive plans
Comprehensive plans
Van R3 360 pm
Gesondheidsvoordele wat saam met jou en jou gesin se veranderende behoeftes groei.
Vind meer uit
Van R3 360 pm

Gesondheidsvoordele wat saam met jou en jou gesin se veranderende behoeftes groei.

Vind meer uit

Medihelp maak dit maklik om die regte mediesefondsplan in Suid-Afrika te kry vir jou en jou gesin.

Met meer as 120 jaar se ondervinding, het ons die vertroue van ons lede gewen. Hulle maak op ons staat vir 'n bekostigbare mediese fond wat gehalte gesondheidsorg en gemoedsrus bied. Of jy soek vir 'n goedkoop mediese fonds, 'n omvattende mediesefondsplan, of net voordele van 'n mediese fonds wil vergelyk, ons het 'n oplossing wat by jou leefstyl en jou begroting kan pas.

Korporatiewe groepe

Soek jy dekking vir werknemers?


Verskeie planne vir by jou personeel kan pas 'n Holistiese program vir welstandondersteuning Omvattende voordele vir personeelhulp

Soek gou

Hoekom lede Medihelp kies

Gesondheidswenke, nuus en die jongste nuus

Afr_Mobile_Medihelp_restores_solvency.jpg

Gebou op sorg, ondersteun deur standvastigheid: Medihelp herstel solvensieverhouding en versterk sy verbintenis aan lede

 3 min leestyd

Medihelp herstel solvensievlak na 27,01% – gemaklik bo die statutêre vereiste.

Afr_Mobile_Understanding_substance_abuse

Verstaan middelmisbruik: Voorkoming, ondersteuning en hoop

 3 min leestyd

Leerken die tekens van middelafhanklikheid en hoe vroegtydige hulp herstel kan bevorder.

Afr_Mobile_Medihelp_invests_in_tomorrow_one_young_life_at_a_time

Medihelp belê in môre, een jong lewe op ’n slag

 4 min leestyd

Medihelp help om ’n toekoms vir ons jeug te bou met omgee en geleenthede.

Aanlynklets

Voltooi die velde hieronder om met 'n konsultant te klets.