Mediese dekking vir studente teen R702!
Medihelp Mediese Skema wens die matriekklas van 2021 geluk met die voltooiing van julle skoolloopbaan. Julle gaan nou die volgende stap na onafhanklikheid neem as studente of werknemers. Ongeag julle keuse, bied Medihelp mediesefondsplanne wat spesifiek ontwerp is vir jul eerste treë op die pad na volwassenheid.
Ontwerp vir studente – betaal net R702 per maandMedihelp se MedElect Student-plan bied omvattende mediese dekking binne en buite die hospitaal deur ’n landwye netwerk van gehalte- privaat hospitale en gesondheidsorgverskaffers. Jy het toegang tot –
Ontwerp vir nuwe werknemers – geniet mediese dekking vanaf R1 452 per maand
Medihelp se nuwe MedMove!-plan bied jou –
’n Geakkrediteerde adviseur kan jou help om ’n plan te kies wat die beste in jou gesondheidsorgbehoeftes sal voorsien. Gesels met ’n adviseur SMS “4ME” na 32291 vir meer inligting, of doen aanlyn aansoek