Health tips, news, and updates

 
Afr_Mobile_Barefoot_Day Afr_Tablet_Barefoot_Day

Elke kind verdien die waardigheid van ’n paar skoene

 3 min leestyd

Hoe Medihelp en MyWalk kinders help om met waardigheid, hoop en selfvertroue vorentoe te stap.

Mobile - Afr -Blog image resize - Building blocks Tablet - Afr - Blog image resize - Building blocks

Verstaan jou mediesefondsplan: Die boustene van jou dekking

 4 min leestyd

Om ’n mediese plan te kies, kan soms voel of jy die reëls van rugby in die doodsnikke van ’n spannende Springbok-wedstryd probeer verstaan. Almal anders lyk of hulle presies weet wat aangaan; jy hoop net jy mis nie enigiets belangriks nie.

Mindfulness mobile Afrikaans Mindfulness tablet Afrikaans

Maak die skuif om bewustelik te leef: Klein gewoontes vir kalmte in jou dag

 5 min leestyd

Klein gewoontes om bewustelik te leef, stres te beheer en kalmte in jou dag te kry.

Padel mobile Afr Padel tablet Afr

Van vlughou tot vibora: Hoe om vir ’n puik padelwedstryd voor te berei

 5 min leestyd

Hoe om jou heupe en dyspiere te beskerm, beserings te voorkom en behoorlik op te warm voor jy padel speel.

Mobile - Love languages - Afr Tablet - Love languages - Afr

Verskillende liefdestale – een gesonde hart

 5 min leestyd

Leer hoe die vyf liefdestale jou hart se gesondheid kan ondersteun.

Blog-Post-Back-health-for-kids-Mobile-394-x-220_afr Blog-Post-Back-health-for-kids-Tablet-690-x-298_afr

Terug skool toe: Ruggesondheid en ergonomie vir kinders

 5 min leestyd

Help om kinders se ontwikkelende ruggraat te beskerm deur ergonomie te verbeter.