Ons het ’n plan vir elkeen

Ons het 'n plan vir elkeen

Medihelp Mediese Fonds

Ons het ’n plan vir elke kreatiewe, dapper, prettige, ambisieuse, gesonde, slim, fikse, goedhartige mens én vir die huishenne en -hane.

Medihelp ondersteun Suid-Afrikaners die afgelope 120 jaar met uitnemende dekking vir gesondheidsorg. Ons sukses is te danke aan ons vermoë om met die tyd tred te hou. Ook, om ons ervaring en wysheid toe te pas om mediesefondsplanne en oplossings te skep wat ons lede in staat stel om hul waardes uit te leef. As een van die top mediese fondse in Suid-Afrika, bied ons dekking aan meer as 210 000 lede wat ons kundigheid, standvastigheid en mensgerigte benadering vertrou.

Ons het ’n plan vir elkeen

Plan vir elkeen

Ons weet die lewe en jou gesondheidsorgbehoeftes verander. Dis hoekom ons saam met jou groei en tree vir tree die pad van gesondheid met jou te stap.

Basiese plan

Basiese plan

Vanaf

R2 244 pm

in 2025

Jonk, vooruitstrewend en dapper?

Ons bekostigbare hospitaalplan bied dekking vir noodsaaklike dienste. Dis ideaal as jy vir die eerste keer mediesefondsdekking koop.

Spaarplanne

Spaarplanne

Vanaf

R2 970 pm

in 2025

Is jou onafhanklikheid belangrik? Of beplan jy ’n gesin?

Kry ‘n spaarrekening, privaat hospitaaldekking en swangerskapvoordele.

Omvattende planne

Omvattende planne

Vanaf

R3 126 pm

in 2025

Word jou en jou gesin se gesondheidsorgbehoeftes meer?

Omvattende planne maak hiervoor voorsiening.

Member App Phone

Medihelp maak mediese fonds maklik

Ons innoverende selfhelpplatforms maak dit maklik en gerieflik om jou mediese fonds te bestuur. Doen jou mediesefondssake aanlyn met die Medihelp-app en Member Zone.

Jy kan:

  • Eise indien of sien
  • Belastingsertifikate aflaai
  • Voorafgoedkeuring vir prosedures en behandeling kry
  • 'n Afhanklike registreer of deregistreer
  • Beskikbare voordele sien
  • Jou e-lidkaart sien of aflaai
Teken op die Member Zone aan

Laai die Medihelp-app af

Onmisbare leesstof wat waarde tot jou lewe voeg

Hou jou vinger op die pols met ons uitgesoekte blogs en artikels deur kenners en Medihelp-denkleiers.

Ontdek ’n wye reeks onderwerpe, van die jongste tendense in gesondheidsorg en insigte oor jou mediese skema tot strategieë oor kliëntbetrokkenheid vir adviseurs.